Tuesday, December 14, 2010

Amanda & Henry {Urban black & white wedding} ♥

♥ Hi All! I'm back with my first Real Wedding post. Super excited to be posting about my sister and her husband (my workaholic bother-in-law.)  They joined hands in marriage last year May, and ofcourse I was there to assist her with their wedding stationery. Vicky Kies from KISS Photography was there to capture every special moment.

This is what they had to say about their wedding: (Apologies for it being written in Afrikaans, I considered translating it to English, but it just wouldn't sound the same ♥).




The Bride...

is maar net 'n plattelandse meisie (einlik vrou nou) wat van die eenvoudige dinge in die lewe hou. Ek hou daarvan om met my hande te werk bv. foto's neem, mosaiek en foto rame maak en ou eenvoudige hout meubels weer mooi te laat lyk. Ek hou daarvan om te bly by wat ek ken so vlieg, rollercoaster ry, bungey jump en sulke dinge is definitief uit by my! ek is 'n rustige persoon wat geniet om tyd saam met my familie te spandeer.



 
The Groom...
Henry is 'n stil en rustige persoon soos almal vir jou kan sê, altyd op sy plek.  Hy is seker die hard werkendste mens wat ek ken hy sal eenvoudig net nie ophou werk totdat hy reggekry het wat fout was nie.  Henry is baie romanties (op 'n oudtydse manier) wat baie oulik is. Hy is net wonderlik!!! 




How they met...

{Dit is nou vir jou 'n storie.}
O.k  ons ontmoetingkie is deur Henry se ma en sussie gereel.  Baie skelm die twee.  Ek en Henry se sussie (Maritsa) is al van kleins af maatjies. Maritsa en haar man nooi my een Sondag middag vir 'n braai. In die meantime is Henry en sy ouers ook daar.  Lekker stupid gevoel LOL in elk geval Henry staan toe buite en braai die vleis en ons almal sit toe ook buite en gesels.  Toe ek weer sien het die ander in die huis in verdwyn en nou is dit net ek en Henry alleen buite.  Imagine nou, Henry die stil skaam een, en ek ook nie baie spraaksaam om mense wat ek nie ken nie.  Ek kan nie eers onthou of ons tien woorde vir mekaar gesê het daar buite nie maar al wat ek onthou het is dat hy die vleis LELIK verbrand het. LOL. Van daar af het ons begin chat elke dag en oor en weer by mekaar gaan kuier.
 



The proposal...
"Die Groot Vraag" ♥ ♥ ♥
Ek het een naweek by Henry gaan kuier.  Die Saterdag was ons heel verveeld, of so het ek gedink, toe Henry sê dat ons sommer moet gaan piekniek hou op die berg/wildsresevaat.  Ek was toe baie opgewonde want het gedink dan kan ek sommer bietjie die diere kiekies neem.  Mandjie en kombers gepak en daar gaan ons. Ons sien toe 'n boom waaronder ons kan piekniek hou en besluit toe om te stop.  Toe ons alles klaar uitgepak het en rustig sit en lekkernye eet gaan skink Henry vir ons drywesap in sjampanje glase lol net toe ek my laaste slukkie wou vat sien ek die mooiste ring in my glas, ek grou hom toe net daar uit met my vingers.  Dit is toe Henry my die groot vraag vra.  Ek het hom eers vir 'n rukkie soos 'n swaap aangekyk toe ek agterkom hy wag vir 'n antwoord!  Ek skree toe sommer "NATUURLIK SAL EK!  JA!" en dit is daai storie :-)
 


The wedding day...
Sjoe wat 'n AMAZING dag! Ek het lank na die perfekte trou venue gesoek.  Het iets intiems, spesiaal en uniek gesoek wat weg van alles en almal is.  Olive Mystery naby Bapsfontein, is toe presies wat ek gesoek en gekry het.  Met die dierbaarste mensies, Charlene en Anja wat my gehelp het by Olive Mystery om my dag, die perfekste dag ooit te maak.  Ons het die mooiste trou uitnodigings gehad, wit en swart wat deur BlackCoco Designs ontwerp en gemaak is.  Elke klein detail van die kaartjies was net soos wat ek dit wou gehad het.  Elegant en Perfek.Ek is nie te mal oor blomme nie en het toe besluit op Orgideë plante, want dit is 'n plein unieke blom en so beautiful en omdat ons troue wit en swart was, was Orgideës perfek. Ons het dit gebruik as middelpunt van die tafels by die onthaal asook Orgideë in die "chapel" en my ruiker.  BlackCoco Designs het al my "Wedding Stationary"  ontwerp en gemaak, soos die tafel nommers, tafel plasings, menu's, kerk programmetjies en die "cones" vir my konfetti, wit en swart vere met wit en swart kralletjies op die punte, om seker te maak dit val :)  As dit nie vir Angelique was nie, het ek van die helfde van die goed vergeet thanx jy is die BESTE!!! :) Stunning Designs!!!  Ons het ook van daardie klein "disposable cameras"  op elke tafel gehad, waarmee die gaste hulle mal foto's kon neem.  Ons fotograaf, Vicky Kies van Kiss Photography was adorable en baie behulpsaam aangesien nie ek of Henry baie van foto's neem hou nie.  Maar sy het dit fun gemaak en die foto's het regtig stunning uitgekom.  Ons het 'n oggend troue gehad (waaroor die rugby kykers seker baie bly was, ja ons troue was op 'n final) Maar ek sou dit nie anders wou gehad het nie.

<< I absolutely adore the flower girl's tutu! Too sweet! xx

 




















Hope you enjoyed my first post on real weddings.
Will soon be posting more!
Love, Angelique x

Service Providers:
Accessories: Olive Mystery
Coordinator: Charlene en Anja - Olive Mystery
Venue: Olive Mystery
Dress: Eurobride
Groom's Suit: Black Tie
Flowers: Bride's own DIY idea
Hair: House Of Hair Design - Lucy
Make-up: Angelique Teixeira
Photographer: KISS Photography
Stationery: Blackcoco Designs

Monday, November 15, 2010

Hello!

Welcome to our blog!

What we do: We specialise in wedding stationery, and love anything and everything wedding! I was first introduced to the world of weddings by a very dear friend of mine, Theresa. I used to work for their printing business in the city, and fell head over heels with wedding stationery. I then planned and executed all the stationery and decor for my own wedding. And I knew this was meant to be. Since then I've grown in leaps and bounds.

Here at BlackCoco we love love love what we do and every project we take on gets our badge of commitment and love.

Although we specialise wedding stationery we never say no to a challenge, and do take on corporate clients. Our market ranges from micro businesses to large corporate organizations. Be assured that whatever and however the project, we will always strive to provide an exclusive service with high quality workmanship.

Check out our website and our facebook page!
If you have any queries, please do not hesitate to email me [angelique AT blackcoco . co . za] (spaces are there to prevent spammers from picking up my email address, so please remove spaces and use @ sign when you email me)


We hope you'll enjoy reading our blog.

Angelique x





Hope to see you back here soon x

--------------------------------------------------------------------------------